Welgelegen Logo   NG Gemeente Stellenbosch Welgelegen    
  StelWel Logo
 
 
 




ONTHOU DIT
Hemelvaartdag is op 17 Mei Gemeente winterete op 15 Junie







NG Gemeente Stellenbosch Welgelegen

Geroep Gewillig Gestuur
 geroep   gewillig   gestuur 

Christus is die Here!
Daarom wil ons mekaar in verhoudinge opbou...
Om so Sy groot opdrag uit te leef.

Jongste Nuus
Meimaand is Dankbaarheidsmaand
Pinkster dienste begin Vrydagaand om 19h00 by die Rynse kerk
Pinkster program is by die kerkkantoor beskikbaar

Program
17 Mei 09h00 Hemelvaart Erediens Andries Daniels
17 Mei 19h00 Hemelvaart Erediens Leon Cronje
20 Mei 08h30 Erediens Chris Jones
20 Mei 10h00 Erediens Chris Jones
20 Mei 10h00 Junior Kategese en Kleuterkerk Toit
20 Mei 18h00 Senior omgeegroepe Leon Cronje
20 Mei 19h00 Tienerkerk Leon Cronje
20 Mei 19h00 Pinkster dienste by ons kerkgebou tot donderdag Theunis en Andries
21 Mei 19h00 KinderPinkster en TienerPinkster tot Donderdag Leon Cronje



WOORD VAN GOD
...Ek noem julle my vriende, omdat Ek alles wat ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.
Joh 15:15



AFKONDIGINGE
Welweek: 20 Mei 2012
Welweek: 13 Mei 2012
Welweek: 06 Mei 2012



WAT DINK JY...
...van 2012?
   Baie opgewonde
   Bang
   Onseker
   Dis maar net nog n jaar


 
 
  Kopiereg © 2009 deur Stellenbosch Welgelegen. Alle regte voorbehou.
Ontwerp en onderhou deur inventit.